Spesiale dienste
Liturgiese jaar Die kerkjaar neem die gemeente op ’n reis van hoop (Advent) tot lig (Kersfees), openbaring (Epifanie), berou (Lent/Lydenstyd), oorwinning (Paasfees) en uiteindelik geestelike groei (Koninkrykstyd). Die kerkjaar draai om drie heilige feeste:Kersfees – Christus kom na die wêreldPaasfees – Die opstanding, die hart van ons geloofPinkster – Die uitstorting van die Gees Elke fees het ’n tyd van […]







