Inligting

Kontakbesonderhede

21

Kerkkantoor

Annelize Riekert
 012 347 9133
 wkrif.ngk@gmail.com
 Kantoor ure:
Weeksdae 8:00 – 13:00
(Publieke vakansiedae uitgesluit.)

Leraar

Ds. Nicole Hamman-Forrest
072 412 0304
nicole.hamman@gmail.com
Kontak asseblief vir ds Nicole direk vir dringende geestelike bystand asook om reëlings te tref met betrekking tot doop, huwelik en begrafnis/gedenkdienste.

Koster

Magda van Zyl
083 6512 290
magdavanzyl1@telkomsa.net

Orreliste & Sanggroep

Ronel Pienaar
081 408 4506

Adresse

Fisiese Adres
Kerk, Kantoor & Fasiliteite

h.v. Ridgeviewweg & Hartbeesstraat, Waterkloofrif, Pretoria
(Toegang en parkering via Hartbeesstraat)

Posadres

NG Kerk Waterkloofrif
Ridgeviewweg 449
Waterkloofrif X2
Pretoria, Gauteng, 0181

Finansiële ondersteuning

ngkwkrif 6

Bankbesonderhede

Bankbesonderhede

NG Gemeente Waterkloofrif
ABSA Tjekrekening
Brooklyn Takkode 335345
Tjeknr. 1500 580 522
Verwysing: (Voorletter/s en Van)

Ander betalingsfasiliteite

Yoco-kaartmasjien

Ons Yoco‑kaartmasjien is beskikbaar tydens funksies en in die kerkkantoor op Sondae vir enigeen wat graag kaartbetalings wil maak.

kollekte

SnapScan-QR Kollekte

Maak jou kollekte bydrae, gerieflik en vinnig!
Skandeer die QR‑kode met SnapScan.

funksies

SnapScan-QR Funksies

Vinnige, veilige aankope tydens funksies!
Skandeer die QR‑kode met SnapScan.

Scroll to Top