Kontak & Inligting
Ons is hier vir jou
Geestelike bystand, reëlings en navrae
By NG Kerk Waterkloofrif glo ons dat elke lidmaat en besoeker deel is van ’n groter geloofsfamilie. Of jy dringend geestelike ondersteuning nodig het, ’n spesiale lewensgebeurtenis wil reël, of administratiewe hulp soek, ons span is hier om jou met sorg en toewyding by te staan.
Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!
Openbaring 22:20

Inligting
Inligting (laai af)
Administrasie


